
SANParke ondersoek noodlottige val op Leeukop
Loading player...
'n Stapper is dood na hy van 'n roete op Leeukop in die Tafelberg Nasionale Park in Kaapstad geval het. Nooddienste het onmiddellik gereageer, maar kon nie die stapper red nie. JP Louw van SANparke sê die saak is aan die polisie oorhandig vir ondersoek. Hy het Wildernis-soek en -redding, SANParke se veldwagters, SkyMed en ander bedank wat gehelp het:

