NG KERK BLOEMFONTEIN-WES GEMEENTE

Loading player...
Ons deel met u die Geloftediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Dinsdag 16 Desember 2025 gelei deur Ds Johan David.

Skriflesing: Josua 3:1-17

Tema: Wanneer begin ons vertroue werklik verstaan?
19 Dec 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES GEMEENTE

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op 19 April 2026 soos gelei deur Ds Johan David. Konteks: Johannes 19:17 – 21:14 Skriflesing: Johannes 21:1-14 Tema: Die wonder van die 3-hoek!
19 Apr 43 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES GEMEENTE

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op 12 April 2026 soos gelei deur Dr Nina Muller van Velden. Skriflesing: 1 Johannes 3:10-24 Tema: Opstandingsgeloof is meer as lippetaal
12 Apr 38 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op 5 April 2026 soos gelei deur ds Johan David. Skriflesing:1 Korintiërs 15:12-19 Tema: Hoe verander Jesus se opstanding my lewe?
5 Apr 41 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES GEMEENTE

Ons deel met u die Nagmaalsdiens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Goeie Vrydag 3 April 2026 gelei deur ds Wouter van Velden. Skriflesing: Psalm 22 Tema: "ter helle neergedaal"
3 Apr 38 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 29 Maart 2026 gelei deur ds André Barlow. Skriflesing: Genesis 12:10-20 Tema: Daar is altyd hoop
29 Mar 28 min