#OntbytMetDoepieEnNina - Paul Sauer (Matriekuitslae)

Loading player...
Paul Sauer is die Uitvoerende Beampte van die Suid-Afrikaanse Onderwys Unie en het kom gesels oor die Matriek Uitslae en wat die stand van onderrig in SA is.
13 Jan Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min