Trump bemoedig Iran-betogers om aan te hou

Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump het Iraniërs Dinsdag op Truth Social aangemoedig om aan te hou betoog en gesê hulp is op pad, sonder om besonderhede te gee. Hy het bygevoeg dat hy alle vergaderings met Iranse amptenare gekanselleer totdat die "sinnelose doodmaak" van betogers opgehou het. SkyNews se korrespondent in Washington, David Blevins, sê Trump se boodskap het die retoriek geëskaleer. Hy het meer.
13 Jan 10PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Oorsaak na brand by Krugerwildtuin word ondersoek

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê 'n ondersoek is aan die gang na die oorsaak van 'n brand wat die kleinhandelwinkel by die Onder-Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin in Mpumalanga beskadig het. Besoekers word aangeraai om voorraad saam te bring terwyl die restaurant gesluit bly weens kragonderbrekings as gevolg van die brand…
22 Apr 1AM 1 min

Sunrisers vat derde oorwinning in IPL

ʼn Loopbaan-beste honderdtal van Abhishek Sharma het Sunrisers Hyderabad tot ʼn oorwinning van 47 lopies teen die Delhi Capitals gelei. Dis hul derde agtereenvolgende sege in die Indiese Premierliga. Die 25-jarige Sharma het ʼn onoorwonne 135 van 68 balle behaal, wat die vyfde hoogste telling in IPL-geskiedenis is. Dit het…
22 Apr 1AM 1 min

Plaaslike drama-talent betower op MSC-skip

Jong Namibiese toneeltalent tree in die globale kollig na indrukwekkende optredes by die gesogte Project Aspiring International Model/Actor, of Project AIM-konvensie wat aan boord van 'n MSC-skip gehou is. Verskeie plaaslike akteurs het met top-eerbewyse, internasionale erkenning en lewensveranderende geleenthede weggestap. Michelle Loubser, eienaar van The Drama Club, het met…
22 Apr 1AM 1 min

Reuse windturbines verander Kolmanskop-horison onherroeplik

Natuurliefhebbers en rolspelers in toerisme is op hol met die nuwe horison by die ikoniese Kolmanskop spookdorp by Lüderitz. Reuse windturbines is opgerig en daar is kommer oor die impak op veral fotografiese toerisme. Dit turbines is deel van die Dias Windplaas deur NamPower en is deur Innovent in die…
22 Apr 12AM 1 min