#OntbytMetDoepieEnNina - Gauteng Top Skool AHMP

Loading player...
Die Hoof van die Afrikaans Hoër Meisieskool, Zinnette De Wet, het kom gesels oor hulle prestasie as die Top akademiese skool in Gauteng na die onlangse matriekuitslae en vertel wat doen hulle anders.
15 Jan Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min