
Irannese protesganger gesels met internasionale media
Loading player...
Kiarash, ‘n inwoner van Iran wat ook deelgeneem het aan die betogings, het met Sky News gepraat oor die honderde lyke wat familielede moes deursoek om oorledenes op te spoor.

