Waarmee moet SA haarself besig hou in 2026?

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Dr. Oscar van Heerden, Dr. Jan Venter en Herman Pretorius gesels oor waarmee moet Suid Afrika haarself besig hou in hierdie nuwe jaar 2026?
21 Jan Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

STAATSREDE 2026

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026
18 Feb 54 min

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min

Verwikkelinge tans in die wêreld

Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in
14 Jan 50 min