
SA-owerhede moet aandag gee aan reaksie op natuurrampe
Loading player...
Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het die dringende behoefte benadruk vir 'n omvattende raamwerk om klimaatsverwante rampe regoor Suid-Afrika te hanteer. Die departement se woordvoerder, Tsekiso Machike, sê munisipaliteite word aangespoor om hul rampreaksie in lyn te bring met die van die land, en beklemtoon dat proaktiewe beplanning noodsaaklik is om die impak van natuurrampe te versag:

