
Zimbabwiër vat Cell C-uitdaging
Loading player...
Die Zimbabwiër Benjamin Follett-Smith het die Cell C-uitdaging-titel by die Killarney-buiteklub in Johannesburg met een hou weggeraap voor die Suid-Afrikaner, Haydn Porteous. Dis sy derde Sonskyntoer-titel. Die Suid-Afrikaner Kieron van Wyk is derde op 11 onder baansyfer. Die toernooi is ter ere van Gary Player gehou. Follett-Smith sê hy is tevrede met sy spel:

