
Petrofund sal vanjaar ondersteuning vir olie- en gas-studies uitbrei
Loading player...
Olie- en gasbedrywighede is aan die toeloop. Soveel so dat die regering die nuwe verwikkelinge wil aanmoedig deur meer Namibiërs te ondersteun om in die veld te studeer. Die Petrofund van Namibië is uitsluitlik vir hierdie doel begin. Shoki Kandjimi, die woordvoerder van die Petrofund, gee meer inligting oor hul planne vanjaar.

