
Wêreld kort a nuwe Navo, sonder VSA
Loading player...
Die bekende Britse kenner van geskiedenis, lord Andrew Roberts sê daar is 'n moontlikheid dat 'n nuwe groep op die been gebring moet word wat bestaan uit demokratiese lande soortgelyk aan Navo, maar sonder Amerikaanse betrokkenheid. In ‘n gesprek met Sky News sê hy die VSA onder Donald Trump sal nie oorlog met Rusland voer sou hy ‘n Navo-bondgenoot aanval nie.

