
Kuberveiligheidswetgewing op pad na parlement
Loading player...
Die Kuberveiligheidswetgewing is op die inligtingsministerie se agenda, en sal belangrike kwessies bevat, soos die gebruik van KI-video's. KI word ‘n wesenlike uitdaging, veral aanlyn. Die lynminister, Emma Theofelus, het aangekondig dat die wetgewing in die Nasionale Vergadering bekendgestel sal word. Sy het meer.

