
'n Miljoen kinders in Gaza benodig geestesgesondheid-hulp
Loading player...
Dit gaan baie jare neem vir Gaza se 1 miljoen kinders om te oorkom wat hulle deurgemaak het. Dit is die standpunt van Unicef-woordvoerder Tess Ingram. Sy sê ondersteuning vir geestesgesondheid is tans kritiek.

