
Alliansie vir voedselsekerheid het groot planne vir die jaar
Loading player...
Die Direkteur van die Voeding- en Voedselsekuriteitsalliansie van Namibië, Ben Schernick, het aan Kosmos 94.1 Nuus hulle planne vir 2026 uiteengesit. Die nuwe administrasie sal fokus op voedselsekerheid en armoede-uitwissing, onder ander kwessies. Schernick verduidelik ook dat hulle baie nou met die regering wil saamwerk.

