Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Loading player...
Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie laat voel soos ’n intieme brief aan die wêreld.
27 Jan Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes