
Khomanin Tradisionele Owerheid hou grondvergadering in Windhoek
Loading player...
Die Khomanin Tradisionele Owerheid gaan 'n vergadering hou om kwessies rakende grond en toegang daartoe te bespreek. Die vergadering sal Saterdag, 31 Januarie by die A.I. Steenkamp-laerskool in die hoofstad plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het met aktivis Sydney Gariseb gepraat.

