
BIPA herinner aan vereistes, indienings
Loading player...
Die Owerheid vir Besigheid en Intellektuele Eiendom, Bipa, herinner maatskappye daaraan om te voldoen aan alle vereistes. Met byna 150 000 besighede wat na verwagting in die volgende drie maande jaarlikse opgawes en besonderhede oor voordelige eienaarskap sal indien, dring Bipa daarop aan dat maatskappye hul finansiële jaareinddatums nagaan en betyds indien. BIPA se kliëntediensbestuurder, Romancia Shoonga, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels:

