
Namibië ontvang erkenning op sake-indeks, eerste in Afrika
Loading player...
Namibië is erken in die StartupBlink Innovators Business Environment Index 2026 as eerste in Afrika in die markpersepsie-pilaar. Dit is gebaseer op die land se gedemonstreerde uitstaande streekleierskap in institusionele vertroue, en geloofwaardigheid van bestuur. Kosmos 94.1 Nuus het met Catherine Shipushu, woordvoerder van die Namibiese Beleggingsbevorderings- en Ontwikkelingsraad, gepraat:

