
SA skep konsepregulasies vir AirBnB
Loading player...
Die buurland se toerismeminister, Patricia de Lille, sê die Departement van Toerisme sal volgende week 'n konsepkode vir goeie bedryfspraktyk vir korttermynverhurings vir openbare kommentaar vrystel. De Lille het aan die media gesê die kode is daarop gemik om die vinnig groeiende korttermynverhuringssektor te lei, verantwoordelike sakepraktyke te bevorder en regverdige regulering te verseker wat die belange van gemeenskappe, eiendomseienaars en die breër toerismebedryf sal balanseer:

