
DA blameer Johannesburg-koalisieregering vir vullis-chaos
Loading player...
Die DA in die Stad Johannesburg het kommer uitgespreek oor die verswakking van Pikitup se dienste. Voortslepende arbeidsoptrede van tydelike werkers keer dat vullisvragmotors die depots verlaat. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die ANC-EFF-PA se koalisie-administrasie moet stortingsterreine dringend heropen of alternatiewe vullisverwydering moontlik maak voordat die metro geen plek daarvoor het nie:

