
McKenzie word ondersoek na ontrekking van branderryliga uit Jeffries
Loading player...
Die DA het 'n ondersoek begin teen die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, oor die onttrekking van die Wêreld-branderryliga-ope in Jeffreysbaai van 2026 se Kampioenskapstoerkalender. DA-woordvoerder Leah Potgieter sê die regering het nie sy verbintenis nagekom om die geleentheid te ondersteun nie. Sy waarsku dat die stap die Oos-Kaap sowat 100-miljoen Suid-Afrikaanse rand aan inkomste kos. Potgieter dring daarop aan dat verdere verliese van groot sportbyeenkomste voorkom word:

