
GRN betaal sy N$28,1m skuld aan Meatco
Loading player...
Die regering het, deur die landbouministerie, die 28,1 miljoen Namibiese dollar vereffen wat hy aan Meatco geskuld het vir die 2024/25 Droogteverligtingsprogram. Meatco se tussentydse uitvoerende hoof, Albertus Aochamub, het die ingryping beskryf as tydige verligting vir produsente, wat hard deur een van die land se ergste droogtes in onlangse jare getref is. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels:

