Jeuggroep beywer vir wysiging van SA-kiesstelsel

Loading player...
Die Young Intelligent Minds of South Africa doen 'n beroep op 'n hersiening van die land se kiesstelsel deur die grondwet te wysig. Jeffrey Mabunda van die groep sê Suid-Afrika se huidige kiesstelsel laat te veel politieke partye toe, wat gestig word vir persoonlike gewin eerder as openbare diens. YIMOSA dring aan dat die parlement strenger kriteria vir die vorming van politieke partye instel en fragmentering verminder:
29 Jan 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Brande woed steeds in Kaapse Wynland

Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens is saam met sy vennoot, CapeNature, steeds besig om 'n veldbrand by Du Toitskloofpas te bestry. Die woordvoerder Anesca Roodt sê die brand het Vrydagmiddag aan die Worcester-kant van die pas uitgebreek en oor 'n uitgebreide gebied in moeilike terrein gewoed. Sy sê teen Vrydagaand…
7 Feb 5AM 1 min

Cosatu braak gal oor water in Gauteng

Cosatu in Gauteng het ernstige kommer uitgespreek oor die voortdurende wateronderbrekings in verskillende munisipaliteite regoor die provinsie, waar sommige inwoners byna drie weke sonder lopende water is. Cosatu-voorsitter Amos Monyela sê die voortdurende versuim om water te voorsien, beïnvloed die daaglikse lewe in die gemeenskap ernstig. Dit hou ook ernstige…
7 Feb 3AM 1 min

Namibië in Amerika se goeie boekies

Namibië se minerale rykdom, veral skaars aardmetale en olie, beteken die land is Amerika se oogappel in die streek. Uit al die lande in Afrika benede die Sahara, is Namibië die enigste een wat ‘n Amerikaanse ambassadeur huisves. Ambassadeur John Giordana het aan BBC Africa verduidelik wat Namibië so spesiaal…
7 Feb 2AM 1 min

SA wag vir 700 000 bek-en-klou-entstofdosisse uit Botswana

Die premier van KwaZulu-Natal, Thamsanqa Ntuli, sê die regering en die departement van landbou is daartoe verbind om bek-en-klouseer-gevalle regoor die land onder beheer te bring. Ntuli het Vrydag ’n mediakonferensie gehou oor maatreëls wat deur die provinsiale regering ingestel is om die verspreiding van bek-en-klouseer in die provinsie te…
7 Feb 1AM 1 min

Tabak dompel werkers in onsekerheid, sê vakbond

Die vakbond Solidariteit sê 233 werkers se toekoms is onseker nadat British American Tobacco nie duidelike antwoorde aan Suid-Afrika verskaf het oor moontlike afleggings nie. Dit volg na die beplande sluiting van die maatskappy se Heidelberg-vervaardigingsaanleg in Gauteng. Die vakbond sê werkers is vasgevang tussen die regering se mislukking om…
7 Feb 12AM 1 min