
Parlement hervat, moet sy mandaat nakom, sê kenner
Loading player...
Die Nasionale Vergadering word Dinsdag, 3 Februarie amptelik geopen, na dit verlede jaar skerp gekritiseer is omdat net die Begrotingswetsontwerp deurgevoer is en niks anders nie. Sewe wetsontwerpe is op die tafel wanneer werksaamhede hervat word. Kosmos 94.1 Nuus het met die navorsingsgenoot Frederico Links van die Instituut van Beleidsnavorsing gepraat.

