
Starmer sê oor Trump se Iran-waarskuwing
Loading player...
Die Britse premier Keir Starmer is op besoek aan China en het vanoggend met president Xi Jinping vergader. Hy is tydens ‘n sessie met die media gevra oor president Donald Trump se kommentaar aan Iran om te onderhandel oor sy kernprogram of ‘n aanval in die gesig te staar. Luister self.

