
Bank Windhoek se OTM's vat nou alle banknote
Loading player...
Bank Windhoek se OTM’s is die eerste in die land wat die nuwe banknote aanvaar vir deposito’s. Dit bly ‘n wesenlike uitdaging vir talle verbruikers. Die bank se bedryfshoof, Hartwig Rothkegel.

