
Onderwysminister vra geduld met skoolplasings
Loading player...
Drie weke nadat die 2026-skooljaar geopen het, sukkel baie ouers reg oor die land steeds om plek in skole vir hulle kinders te vind. Daar is 1 100 wat wag in Khomas. Onderwysminister dr. Sanet Steenkamp, doen 'n beroep op geduld en belowe dat die ministerie sal verseker dat alle leerders geakkommodeer word.

