
Groenskemas 'funksioneer nou 100%', nog word beplan
Loading player...
Landbouminister Inge Zaamwani het aangekondig dat die land se groenskemas tans ten volle funksioneer. Zaamwani het haar personeel toegespreek en gesê die ministerie ondersoek die moontlikheid om meer groenskema-projekte daar te stel om voedselsekerheid te verbeter. Namibië het sowat 11 kernbesproeiingsprojekte.

