
Suid-Kaapse boere werk hard om BKS uit te hou
Loading player...
Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit sê hoewel verskeie dele van die land uitbrekings van bek-en-klouseer ondervind, is geen bevestigde gevalle in die Suid-Kaap aangemeld nie. Woordvoerder Herman Pieters sê bees- en melkboere werk pro-aktief om hul kuddes te beskerm. Hy sê boere is tans besig om 'n reeks biosekerheidsmaatreëls in werking te stel om die gevaar van verspreiding te verminder:

