
Chaos op roetes rondom die parlement Maandag en Dinsdag
Loading player...
Die Nasionale Vergadering gaan komende Dinsdag amptelik deur die president geopen word. Paaie in die parlement se omgewing gaan Maandag en Dinsdag tydelik gesluit wees weens oefenlopies vir die militêre parade en die opening. Kosmos 94.1 Nuus het met Sakeus Kadhikwa gepraat, die woordvoerder van die Nasionale Vergadering, wat verduidelik.

