Homan kondig stelselmatige ontrekking van ICE in Minnesota aan

Loading player...
Die Withuis se sogenaamde grens-tsaar, Tom Homan, sê hy het federale immigrasie-owerhede opdrag te gee om aan ʼn plan te werk om wetstoepassing in Minnesota geleidelik te onttrek. President Donald Trump het Homan na die stad gestuur nadat federale beamptes twee betogers, Renee Good en Alex Pretti, in Minneapolis doodgeskiet het. Homan het herhaal dat ICE- en grensbeheerbeamptes onder moeilike omstandighede werk terwyl hulle probeer om professioneel te bly:
30 Jan 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Namibië in Amerika se goeie boekies

Namibië se minerale rykdom, veral skaars aardmetale en olie, beteken die land is Amerika se oogappel in die streek. Uit al die lande in Afrika benede die Sahara, is Namibië die enigste een wat ‘n Amerikaanse ambassadeur huisves. Ambassadeur John Giordana het aan BBC Africa verduidelik wat Namibië so spesiaal…
7 Feb 2AM 1 min

SA wag vir 700 000 bek-en-klou-entstofdosisse uit Botswana

Die premier van KwaZulu-Natal, Thamsanqa Ntuli, sê die regering en die departement van landbou is daartoe verbind om bek-en-klouseer-gevalle regoor die land onder beheer te bring. Ntuli het Vrydag ’n mediakonferensie gehou oor maatreëls wat deur die provinsiale regering ingestel is om die verspreiding van bek-en-klouseer in die provinsie te…
7 Feb 1AM 1 min

Tabak dompel werkers in onsekerheid, sê vakbond

Die vakbond Solidariteit sê 233 werkers se toekoms is onseker nadat British American Tobacco nie duidelike antwoorde aan Suid-Afrika verskaf het oor moontlike afleggings nie. Dit volg na die beplande sluiting van die maatskappy se Heidelberg-vervaardigingsaanleg in Gauteng. Die vakbond sê werkers is vasgevang tussen die regering se mislukking om…
7 Feb 12AM 1 min

Copps 94.1: Rowwe aand van fuif en moles in Windhoek

Bose geeste, huismoles, ‘n gefuif en ‘n kattegeveg het die Copps 94.1-span, in samewerking met die polisie, Vrydagaand in Windhoek laat bontstaan. Francois Lottering van Kosmos 94.2 was op sy pos en doen verslag van die toneel:
6 Feb 11PM 1 min