
EU verklaar Iran se Rewolusionêre Mag tot terreurgroep
Loading player...
Die Europese Unie het Iran se Rewolusionêre Wag tot terroristegroep verklaar na die dodelike aanslag op landwye betogings. Minstens ses-duisend mense is die maand dood tydens betogings teen die regering. Die EU het ook nuwe sanksies ingestel teen ses entiteite en 15 individue in Iran. Die EU-hoof van buitelandse beleid, Kaja Kallas, sê die Rewolusionêre Wag is nou op dieselfde vlak as groepe soos Al-Kaïda, Hamas en die Islamitiese Staat-groep:

