
Behuising in die hoofstad onder die loep
Loading player...
Die Stad Windhoek het verlede week 'n belanghebber-konsultasievergadering oor die landwye behuisingsagterstand aangebied. Uitdagings en geleenthede in Rundu, Kavango-Oos is ook bespreek. Volgens kenners brei Windhoek al hoe minder uit in vergelyking met Rundu en Walvisbaai, wat jaarliks heelwat groei. Faniel Maanda, die Stad Windhoek se strategiese bestuurder van behuising, eiendomsbestuur en menslike nedersetting, het meer.

