
Epstein: In pogings om Trump te beskerm is slagoffers skade berokken
Loading player...
Die vrystelling van 3 miljoen bladsye rakende Jeffrey Epstein deur die Amerikaanse justisiedepartement, bly in die nuus. Die minderheidsleier in die Amerikaanse senaat, Demokraat Chuck Schumer, sê die departement, in sy pogings om president Donald Trump te beskerm, het slagoffers te na gekom.

