
Bekende aktivis Tjaronda sê oor lenacapavir
Loading player...
Reaksie kom steeds in oor die prys van lenacapavir, die langwerkende MIV-voorkomings- en behandelingsinspuiting wat deur die gesondheidministerie in Namibië geregistreer is. Dit kos tans sowat 448 000 Namibiese dollar per persoon, wat die oorgrote meerderheid Namibiërs wat dit nodig het nie kan bekostig nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die maatskaplike aktivis Sandy Tjaronda gepraat.

