
Swanger? Moenie jou depressiepille net staak nie
Loading player...
Suid-Afrika herdenk Nasionale Swangerskapsweek vanaf 3 - 7 Februarie. Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters sê dat swanger vroue depressie en angs ernstig moet opneem en nie psigiatriese medikasie sonder mediese advies moet staak nie. Professor Renata Schoeman , lid van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters en Hoof van Gesondheidsleierskap aan die Stellenbosch Besigheidskool verduidelik die kwessie.

