
Akteurs, die NTN soek jou talent!
Loading player...
Die Nasionale Teater van Namibië berei voor vir sy eerste teaterproduksie vir 2026. Die teater is op soek na volwasse akteurs om oudisies af te lê vir die komende produksie “Bang Bang” deur Chris Djuma, 'n voorgeskrewe teks vir Graad 8 Engels Tweede Taal-leerders. Die toneelstuk is geskryf deur Veronique Kuchekana-Chirau. Kosmos 94.1 Nuus het met NTN-woordvoerder Desiree Mentor gepraat.

