
Hill-Lewis sal nuwe benadering vir DA bring - kenner
Loading player...
Die politieke ontleder Sandile Swana sê John Steenhuisen se verwagte onttrekking aan die DA se leierskapswedloop is 'n welkome verwikkeling. Swana het verwys na Steenhuisen selang geskiedenis van skandale en onlangse botsings, insluitend spanning met die gewese minister van Bosbou, Dion George, en die voorsitter van die party se federale raad, Helen Zille. Swana glo 'n kandidaat soos Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, kan 'n nuwe benadering en sterker konsensus-vaardighede teweegbring:

