
Bitcoin: Beleggers het geen rede tot kommer nie
Loading player...
Bitcoin het Dinsdag van naby ‘n 10-maande laagtepunt herstel, maar het onder druk gebly onder die 80 000 Amerikaanse dollar kerf, na massa verkope oor die naweek en onsekerheid rondom die Amerikaanse monetêre beleid. Dit is vanoggend net bo 76 000 dollar. Kosmos 94.1 Nuus het met Nikolai Tjongarero van EasySats Namibia gepraat, wat sê beleggers moenie bekommerd wees nie.

