
Die vandag Wêreld Kankerdag
Loading player...
Kanker raak miljoene lewens op talle maniere en vandag is Wêreld Kankerdag. Die Wêreldkankerdag-veldtog 2025-tot-'27 "United by Unique" plaas mense in die middelpunt van sorg en ondersoek nuwe maniere om 'n verskil te maak. Dit bied 'n drie-jaar lange reis van bewustheid tot aksie. Kosmos 94.1 Nuus het met Rolf Hansen, die hoof uitvoerende beampte van die Kankervereniging gepraat.

