Te midde van die storm

Loading player...
Armandina Adams ‘n geregistreerde en gesertifiseerde lewensafrigter, kuns- en trauma-berader en kunstenaar gesels onder meer oor hoe God ons in die storm ontmoet. Predikant en skrywer Jimi le Roux vertel meer oor sy jongste dagstukkieboek asook die lesse wat ons by Bybelvroue kan leer. Mandi Hart gee wenke oor hoe om veerkragtigheid by jou kind te kweek na aanleiding van haar jongste boek The Oak in the Storm Raising Resilient Kids in a Restless World.
3 Feb Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Geopende Deure & Trauma-genesing

Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor vanjaar se wêreldwaarnemingslys wat onlangs bekendgestel is. Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen is terug in die ateljee om ons gesprek oor neuro-pastorale trauma intervensie voort te sit.
17 Feb 1 hr 38 min

Geestesgesondheid & kinderveiligheid

Sielkundige, Dr Truida Botha, kuier in die ateljee en gesels onder meer oor hoe om negatiwiteit te oorwin en die lewe se uitdagings sommer al vroeg in die jaar reg te hanteer. Jeanli Smit gesels daarna oor kinderveiligheid en die belangrikheid daarvan in elke gesin se lewe.
10 Feb 1 hr 40 min

Gesalfde

In hierdie aflewering gesels dr Eunice van der Merwe oor die Bybelse gebruik van salwingsolies. Dr. Cobus Jansen van Nieuwenhuizen gesels oor innerlike genesing na trauma. Elmarie Berry vertel meer oor haar jongste kookboek en deel onthaalwenke wat jou sal lus maak om mooi tafel te dek en gaste oor…
27 Jan 1 hr 32 min

Verlies

Sonja Smith kuier in die ateljee en gesels oor die Sweedse gebruik van die sogenaamde “gentle art of death cleaning” en die voordele wat dit op vele vlakke inhou. Sy vertel ook meer oor haar stryd vir die regte van ouers, wat 'n kindjie weens 'n miskraam verloor, om behoorlik…
20 Jan 1 hr 38 min

Al Psalmend

Marielle de Vos vertel meer oor die Hebreeuse jaar 5786 en wat dit beteken om in die vrees van die Here te leef. Spesialis-lewensafrigter, Amanda de Lange, vra hoe wil jy hê jou lewe moet lyk in 2026? Daar gesels ds Ronell Bezuidenhoudt oor hoe die Psalms ons kan help…
6 Jan 1 hr 34 min