
ANC-jeugliga doen beroep vir party-hernuwing
Loading player...
Die ANC-jeugliga waarsku dat versuim om intensief aan vernuwing te werk, sal lei tot die party se strategiese verplasing uit politieke mag. Die ANC het 2026 as ʼn jaar van aksie verklaar. Die jeugliga se woordvoerder, Sindiswa Scheepers, sê die party moet sy ledetal doelgerig herbou en sê die ANC moet ook bou aan doelmatige eenheid:

