
ANC-jeugliga sê rou minerale moet plaaslik wins maak
Loading player...
Die ANC-jeugliga vra dat uitvoerkwotas onmiddellik ingestel word, sodat minstens 70-persent van alle rou minerale plaaslik wins kan maak en slegs 30-persent uitgevoer word. Die regering voer tans gesprekke rakende 'n uitvoerbelasting om uitvoere van onverwerkte minerale te beperk. Die liga se woordvoerder, Sindiswa Scheepers, sê die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, moet werk aan die kwotas om die hoeveelheid rou minerale wat uitgevoer kan word, te beperk:

