
Olie en gas wetsontwerp draai in Nasionale Vergadering
Loading player...
Die omstrede wysigingswetsontwerp om toesig oor die stroomop olie- en gasbedryf na die Presidensie te verskuif is vandag in die Nasionale Vergadering ingedien. Die energieminister, Modestus Amutse, het die wetsontwerp ter tafel gelê.

