
TLU SA verwelkom Agoa
Loading player...
Die landbou-organisasie, TLU SA, verwelkom dit dat die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika met een jaar verleng is. Dit volg terwyl Suid-Afrika voortgaan om met Amerika te onderhandel oor ʼn ooreenkoms om die tarief van 30-persent op invoere uit Suid-Afrika, te verminder. Bennie van Zyl van TLU SA sê die Agoa-verlenging sal baie Suid-Afrikaanse uitvoerders bevoordeel, veral in die voertuig-, vrugte- en wynbedryf:

