
Nuwe bloudruk vir ekonomiese groei geskep
Loading player...
Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê ekonomiese groei moet Suid-Afrika se topprioriteit wees. Die instituut koppel hoë werkloosheid en volgehoue armoede aan jare van stagnasie. Sy nuwe bloudruk vir groei beskryf praktiese hervormings om beleggings te bevorder, werk te skep en inkomste binne 18 maande te verhoog. Terence Corrigan van die instituut sê hulle plan vermy vae of foefiemaatreëls en fokus eerder op strukturele veranderinge om vertroue in die ekonomie te herstel na jare van swak groei, korrupsie en swak bestuur:

