
La Nina kwyn maar dis nie alles slegte nuus nie
Loading player...
Goeie reëns is vroeër vanjaar ontvang te danke aan La Nina, maar dit begin einde se kant toe beweeg. Reën kan egter steeds tot in Maart verwag word. AMT se nuutste weervoorspelling sit alles uiteen by monde van die weerkenner Johan van den Berg.

