
Kenner sê oor Agoa, en kort verlenging
Loading player...
Reaksie word ontvang op die Amerikaanse president, Donald Trump, wat die verlenging van Agoa net tot 31 Desember vanjaar bekragtig het, terugwerkend vanaf 30 September verlede jaar toe dit verval het. Die voorkeurhandelsprogram bied belastingvrye toegang tot die Amerikaanse mark vir begunstigde lande in Afrika suid van die Sahara en dek meer 1 800 produkte. Dit raak ook Namibiese maatskappye wat voordeel trek. Kosmos 94.1 Nuus het met landbou ekonoom Wallie Roux gepraat wat verduidelik hoe dit die Namibiese mark gaan affekteer.

