
Cosatu verwelkom Agoa verlenging
Loading player...
Die vakverbond Cosatu verwelkom die verlenging van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika en sê dit bied sekerheid aan belangrike Suid-Afrikaanse uitvoerbedrywe en dié bedrywe se werkers. Agao is in 2000 gestig en sluit Afrikalande wat kwalifiseer uit van belasting op goedere wat hulle na Amerika uitvoer. Matthew Parks van Cosatu sê Suid-Afrika se uitsluiting sou ʼn vernietigende uitwerking gehad het op plaaslike werke en ook die res van die streek:

