
Green Connection vra geregtigheid vir kleinskaalse vissers
Loading player...
Green Connection sê Suid-Afrika se kuslyn onderhou duisende huishoudings wat regstreeks afhanklik is van mariene-hulpbronne vir voedsel en inkomste, maar baie kleinskaalse vissers ondervind voedselonsekerheid. Die organisasie het 'n voorlegging gedoen aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se nasionale ondersoekverhoor oor Suid-Afrika se voedselstelsels. Khetha Buthelezi van Green Connection sê baie kleinskaalse vissers word steeds uitgesluit van markte en besluitnemingsprosesse oor die voedselstelsel wat hulle onderhou:

